10 Sep 2025

Spreuke 27:17-27

“Yster slyp yster en so vorm vriende mekaar.”
SPREUKE 27:17 NLV

Kom ons wees goeie Rentmeesterskap met alles wat die Here vir ons gee!
Of dit nou vriende, jou vyeboom (jou werk of besigheid), jou gesag en reputasie, jou gesindheid (hart), of selfs hulpbronne is, jy moet alles goed bestuur tot eer van die Here!

Here mag wat ons het in die lewe U Naam groot maak en prys as ander kyk hoe ons goed bestuur om ons.
U is ons Bron!

Archive

 2025