7 Sep 2025

Spreuke 27:1-16

Deo Valente: "as die Here wil", is hoe ons moet verwys na more of enige iets in die toekoms.  Jakobus leer ons ook wat Salomo sê.
Verder gaan die 1ste gedeelte van die hoofstuk oor hoe om met ander te kommunikeer!
Nie luidrugtig nie,
Nie vol klagtes nie,
Nie neerhalend nie,
Nie afbrekend nie,
Nie spottend nie,
Nie beledigind nie,
Nie hoogmoedig nie,
Nie met eiewaan nie,
Nie jaloers nie,
Nie woedend nie,
Maar praat met liefde, nederig en geduldig!!

Here wysheid gaan oor, of sien mens in hoe ek met ander kommunikeer!
Help my om mooi en reg te praat!
U is die Vriendelike Aanmoediger van elkeen van ons!

Archive

 2025