4 Sep 2025

Spreuke 26:1-28

n Dwaas is iemand sonder wysheid!
Iemand wat net in sy of haar eie belang op tree en nie die Here se beginsels toe pas nie.

Die hoofstuk gaan oor hoe om met dwase te kommunikeer en hoe hulle gewoonlik praat.
Hier word beklemtoon dat dit sinneloos is om hulle te help of te probeer stry en raad te gee, hulle vooropgestelde idees maak hulle ore toe.
As dwase in outoriteit posisies sit is dit gevaarlik en moet jy weet om dan jouself te lei.

Ons is gemaak om seën uit te spreek! Moenie uit frastrasie dwase vloek nie!

Here help ons om nie dwaas en lui te wees nie maar eerder met U wysheid ander te dien in Liefde!
U is Die Al-wyse!

Archive

 2025