3 Sep 2025

Johannes 3:1-21

Kom na die Lig toe en los die duisternis uit!
Jesus verduidelik aan die Fariseër Nikodemus hoe om 'n volgeling van die Here te word:
Jy moet wedergeborenes word, van Bo gebore, gebore uit die Gees!
Elkeen van ons moet op 'n punt kom waar ons oorgee aan die Here en met Hom 'n verhouding aankoop deur te besef Sy verlossings werk is vir jou persoonlik!
Dan stap jy weg van die wêreldse manier van leef, dit is duisternis, en jy besef dan jy het daagliks nodig om die Lig van die Waarheid in jou lewe te kies!

Here dankie dat U Gees beweeg waar Hy wil soos die wind waai sonder voorskrif.
U is die Lig van Waarheid!

Archive

 2025