1 Sep 2025

Spreuke 251-28

Dis ons voorreg as Koningskinders om geheimenisse te ontdek en te deursoek!
Die Woord is vol sulke geheime!
Selfbeheersing in wat jy eet en wat jy sê is waaroor die hoofstuk gaan.
As ons die Woord ondersoek en daarby hou is dit soos silwer om mee kosbare werk tye te maak.

Hiskia en sy manne het besef hoe belangrik 'n stadsmuur is toe die Assiriërs hulle beleër het, dit is dalk die konteks van die hoofstuk :
“'n Stad wat deurbreek is, sonder 'n stadsmuur, so is iemand sonder selfbeheersing.”
‭‭Spreuke‬ ‭25‬:‭28‬ ‭AFR20‬‬

Here help ons om vergenoeg te wees in alles wat ons sê en doen! Mag ons ook tevrede wees met dit wat ons het!
U is Meer as genoeg!

Archive

 2025