31 Aug 2025

Johannes 2:13-25

Jesus gaan soos alle Jode van Sy tyd op na Jerusalem vir die Pasga fees, maar Hy is ontsteld oor die mark wat gevestig is in die voorhof wat bedoel is vir ander volke om die Here daar te aanbid.
Die Jode van Jesus se tyd was arrogant en rassisties en het dus nie ander volke verwelkom in "hulle" tempel nie, daarom kon hulle die gedeelte vir vroue en vreemdelinge omskep in 'n mark.
Jesus gooi dit doelbewus om en verys dan na Sy liggaam as die Tempel wat Hy in 3 dae sal herbou: 'n verwysing na Sy opstanding!

Here dankie dat U nie probeer gewild wees op aarde nie, nee U prioriteit was die Waarheid!
U is ons Tempel wat kom woon in ons tempels!

Archive

 2025