28 Aug 2025

Johannes 2:1-12

Jesus verander die water na wyn by 'n bruilof in Kana!
Die interaksie tussen Jesus en Sy ma is so mooi: sy het geloof in Hom, Hy met Sy dissipels saam lyk of Hy nog nie gereed is nie, maar dan begin Hy tog Sy bediening op aarde met die fenomenale wonderwerk!
Nie net word water in klipkanne wyn nie maar sommer baie lekker wyn daarby!

Dankie Jesus dat U mens ook was en na 'n troue gegaan het saam met familie en toe kies om U 1ste wonder 'n vreugdes daad te maak wat vreugde gee!
U is ons vreugdevolle Bruidegom!

Archive

 2025