23 Aug 2025

Spreuke 22:17-29

Outoriteit en mag is om te lei en die Here deur jou leierskap te verheerlik, nie om te misbruik en jou mag oor ander te laat heers nie.
Kies jou vriende reg, want hulle gaan bepaal hoe jy woede, geld en vreugde beskou.

“Sien jy 'n man wat knap is in sy werk? Voor konings sal hy in diens staan; hy sal nie in diens van onaansienlikes staan nie.”
‭‭Spreuke‬ ‭22‬:‭29‬ ‭AFR20‬‬

Here help ons om hard te werk, nederig te lei en vreugdevol te lewe!
U is ons Vriend!

Archive

 2025