22 Aug 2025

Johannes 1:28-42

Johannes die doper bevestig die bediening en salwing van Jesus!
Johannes het 'n Goddelike openbaring dat Jesus die Messias is en dat die Gees van die Here op hierdie Neef van hom bly!
Daarom noem Johannes vir Jesus die volgende dag: die Lam van God!

Twee van Johannes se dissipels hoor dit en begin Jesus net daar volg.
Hierdie eerste 2 dissipels van Jesus gaan vertel weer vir ander van die Messias wat hulle gevind het en nou volg.
Andreas die broer van Petrus was een van hulle en hy oortuig sy broer om ook na Jesus te gaan.
Jesus en Petrus ontmoet en Jesus noem Hom vir die eerste keer Petrus (Sefas) Instede van Simon.

Here as U in ons lewens inkom verander U ons!!!
U is Die Lam van God!

Archive

 2025