21 Aug 2025

Eksodus 12:21-51

Hierdie Paasfees (oorslaan of verbygaan fees) vier die Israeliete omdat die doodsengel nie die besoek het wie die bloed van die Lam aan hul huis se deurkosyn gehad het nie.
Ek en jy sal die ewige dood vryspring as ons die Bloed van die Lam, Jesus, aan die deurkosynne van ons harte het.

Here dankie dat ons vry kan kom van die slawerny van sonde en dit alles begin met die bloed van die Lam.
U is die Verlossings-Lam!

Archive

 2025