20 Aug 2025

Spreuke 22:1-16

Jou reputasie en jou kredietwaardigheid is belangrik: pas jou naam op.
Ons is almal gelyk voor die Here en daarom moet ons omgee vir die behoeftiges en hulle nie spot nie.

Bly leer en werk hard.
As ons jongmense van die Here leer sal hulle op die ou einde Hom volg al gaan maak hulle afvallige draaie!

“Wanneer iemand nederig is en hy respekteer en dien die Here, dan word hy ryk, en mense respekteer hóm, en hy lewe lank.”
‭‭Spreuke‬ ‭22‬:‭4‬ ‭ABA‬‬

Here dis 'n voorreg om daagliks by U te leer uit U Woord!
U is ons Leeraar!

Archive

 2025