18 Aug 2025

Eksodus 12:1-20

Moses stel die Pasga fees in wat ons vandag nog vier as Paasfees want Jesus was die Pasga-Lam wat geslag is vir jou en my redding!

Hierdie fees was die begin van die nuwe jaar vir die Israeliete.
Dit was rondom April en dus hul lente (noordelike halfronde).
Hulle moes ook 7 dae hulle huise leeg kry van suurdeeg en ongesuurde brood eet vir 'n week: vandaar die konsep van "springcleaning".

Here ons sien ook met afwagting uit na U wat ons skoonmaak deur dat U vir ons gesterf het!
U is die Paaslam!

Archive

 2025