16 Aug 2025

Johannes 1:1-18

In die begin was Jesus, wat die Woord genoem word hier, betrokke by die skepping!
Jesus is God en deel van Vader en Heilige Gees se plan om die wêreld te red en die lig van Waarheid bekend te maak aan elke mens.

Johannes die doper is gestuur om die Lig aan te kondig sodat mense in Christus kan glo!
“Aan almal wat Hom egter aanvaar het, dié wat in sy Naam glo, het Hy die reg gegee om kinders van God te word.”
‭‭JOHANNES‬ ‭1‬:‭12‬ ‭NLV‬‬
 
Here dankie dat ons wat in U glo U kinders kan wees!!
U is die Woord!

Archive

 2025