15 Aug 2025

Eksodus 11:1-10

Moses kondig die laaste van die 10 plae aan: die dood van die Eersgeborenes!

Voordat hy Farao daarvan vertel sê Moses eers vir die volk wat slawe was om van hul meesters 'n geskenk van goud en silwer te vra.
(Later sou die Tabernakel se meubels hiermee gebou word).
Die Egiptenare gee in oorvloed aan die Israeliete omdat die Here 'n bo-natuurlike guns in hul harte bewerk het teenoor die slawe.

As Moses die dood van elke oudste in elke huis behalwe die van Israeliete aankondig moes daar 'n geweldige spanning in die hele Egipte gehang het.

Here U as Eersgeborene het vir ons kom sterf!
U is die Waarmaker van U beloftes!

Archive

 2025