11 Aug 2025

Spreuke 19:1-29

Leuens en luiheid is dwaasheid!
Oor en oor in Spreuke word ons aangemoedig om nie te lieg nie, want met leuens kom straf.

Verder behoort ons ook ander aan te moedig en nie af te breuk nie, inteendeel ons moet die help wat swaarkry!
“Om na ’n arm mens om te sien, is ’n lening aan die Here. Hy sal jou daarvoor vergoed.”
‭‭SPREUKE‬ ‭19‬:‭17‬ ‭NLV‬‬

Here laat U wil geskied!
“’n Mens kan hoeveel planne maak, maar op die ou einde gebeur wat die Here besluit het.”
‭‭SPREUKE‬ ‭19‬:‭21‬ ‭NLV‬‬

U is Soewerein!

Archive

 2025