9 Aug 2025

Eksodus 9:1-35

Die 5de plaag tref: pes onder die vee!
Maar die grootste wonderwerk is dat die Israeliete se vee, perde en donkies niks oorgekom het nie!

Die 6 de plaag swere, affekteer net die Egiptenare en nie die Israeliete wat tussen hulle beweeg nie.

Dan die 7de plaag: hael.
Die Egiptenare se diere en slawe in die veld word doodgeslaan en Farao stem in om Israel te laat gaan.
Maar nadat Moses bid vir die hael om op te hou verander Farao weer sy uitspraak.

Here dankie vir U Wonderbare krag!
U is die Miracle worker!

Archive

 2025