10 Aug 2025

Efesiërs 6:1-9

Paulus spreek na die huweliks pare 4 ander groepe in die kerk van Efese aan:
Kinders en ouers asook slawe en hulle eienaars.
Respek en eer gebeur deur gehoorsaamheid maar dis makliker as daar wedersydse respek is in beide van die aangespreekte groepe.
Hoe ons mekaar behandel in die huwelik, ouerskap of by die werk reflekteer hoe ons die Here dien!

Here help ons om te wys ons is aan U gehoorsaam deur aan outoriteit bo oor ons gehoorsaam te wees!
U is ons Koning!

Archive

 2025