7 Aug 2025

Efesiërs 5:21-33

Die huwelik is 'n plek van eerbied en liefde betoon teenoor mekaar.
Die kerk word uitgebeeld as 'n bruid en elke vrou behoort haar man te ag soos ons Christus ons Bruidegom eer!
Jesus as ons Man lei ons met 'n voorbeeld van hoe elke man ook sy lewe behoort neer te lê vir sy vrou.

Ons huwelike dra daagliks die beeld van Jesus en die Kerk se verhouding uit aan die wêreld.

“Maar dit geld ook vir een en almal van julle: Laat elkeen sy eie vrou liefhê soos hy homself liefhet; en laat die vrou haar man eerbiedig.”
‭‭Efesiërs‬ ‭5‬:‭33‬ ‭AFR20‬‬

Her ons het U lief!
Ons wil graag U liefde uitbeeld deur ons huwelike!
U is ons Bruidegom!

Archive

 2025