6 Aug 2025

Eksodus 8:19-32

Die vierde plaag: steekvlieë, tref Egipte.
Die land Gosen waar die Israeliete woon was egter sonder enige steekvlieë.
Farao gee toestemming dat Moses en die Israeliete kan gaan offer, maar as Moses bid en vra dat die steekvlieë sal ophou, verander Farao wat hy gesê het en wil nie die volk van Israel laat gaan om te bid nie.

Here help ons om aan ongoddelike outoriteit steeds te bly onderwerp, maar sal U met hulle hardkoppigheid werk asb.
U is die Een wat sien!
El Roi

Archive

 2025