5 Aug 2025

Spreuke 17:1-28

Vriendskap met vrede is so 'n wonderlike geskenk van die Here!
Daarom moet ons dit koester om goeie vriende te hê!
Tree met wysheid en vreugde op soek eerder vrede as twis.

Bly eerder stil as jy nie iets goeds kan sê nie!

Here help ons om wyse vriende te wees by wie ons vriende veilig is!
U is ons Vriend!

Archive

 2025