4 Aug 2025

Efesiërs 5:1-20

Sooa dit heiliges betaam: Leef soos kinders van die Lig!!
Koop die tyd uit, gryp die dag aan en volg die Here 100%!
Moenie alternatiewe vir geluk soek soos dronk word en sonde nie, soek eerder die Heilige Gees om jou toe te rus om reg te leef saam met ander!

Here ons wil deur U Gees U kom dank vir 'n nuwe lewe!!
U is Lewe in Oorvloed!

Archive

 2025