28 Julie 2025

Eksodus 6:27-7:13

Die Here gee vir Moses sy broer Aaron om die spreekbuis te wees wat met Farao gaan praat om die Israeliete vry te laat.
Die Farao het egter hardkoppig gebly soos die Here gesê het gaan gebeur selfs nadat Aaron sy staf neergegooi het en dit in 'n slang verander het.
Farao se 2 towenaars het ook hulle stawwe in slange laat verander maar Aaron s'n het hulle sn ingesluk!

Here dankie dat U partykeer vir ons U planne vooraf wys maar dan moet ons steeds die moeite doen om dit deur te voer.
U is die Beskermer van Israel wat nie sluimer of slaap nie!

Archive

 2025