27 Julie 2025

Spreuke 14:13-35

“Wie sy medemens verag, sondig; maar wie medelye het met magteloses, is gelukkig.”
‭‭Spreuke‬ ‭14‬:‭21‬ ‭AFR20‬‬

Die Here praat met my oor Medelye, of empaties!
Daar is 'n beloning van geluk in die opdrag om vir en saam met ander emosioneel te voel.

Die Here wil hê ons moet verstandig wees in alles wat ons doen, vrede het met wat ons besit en so Ontsag toon aan die Here!

Here ons wil geduldig en versigtig die regte ding doen en leef tot U eer!
U is die Alwyse!

Archive

 2025