25 Julie 2025

Eksodus 6:13-26

Die geslagsregister van die families van Rueben, Simeon en Levi alleen word weergegee hier.
Net die 3 oudste seuns van Jakob se seuns word hier verduidelik sodat dit kan wys waar Moses en Aaron in pas in die families en in die senioriteit van Israel.
Die geslagsregister was vir die mense van die Bybel se tyd soos 'n CV.
Jy kon kredietwaardigheid wen deur te verduidelik waar in die families jy in pas.

Here a dien ons U nou as individue is daar tog 'n belangrike groep mense om ons en voor ons.
Ons familie en kerk bly vir ons en vir U belangrik!
U is ons Vader.

Archive

 2025