24 Julie 2025

Spreuke 14:1-12

Salomo skryf oor die verskil wat 'n wyse vrou maak in haar huishouding.
Haar hele huis (gesin) baat daarby.
So ook by waarheid, eerbied, respek en betroubaarheid dit help almal om jou ook.

“As daar nie vee is nie, is die voerkrip wel skoon; maar sonder ’n sterk os is daar ook nie ’n oes nie.”
‭‭SPREUKE‬ ‭14‬:‭4‬ ‭NLV‬‬

Jou huis gaan vuil raak as daar LEWE is!
Geniet lewe!
Geniet vrede en versoening!

Here ons wil die regte pad saam met U loop.  
U is die Regverdige!

Archive

 2025