21 Julie 2025

Spreuke13:13-25

Eerbied vir die Here (13), insig en wysheid (14,15, 20) bring die guns van die Here op jou lewe.
Hierdie karaktertrekke wat ontwikkel bring jou op plekke waar jy 'n erfenis vir jou kinders se kinders kan nalaat en die voorspoed van die Here geniet.

Vader, Ons is 'die  regverdige kinders van God'.
Here, lei ons om daagliks te ontwikkel in hierdie kwaliteite sodat ons 'n voorbeeld kan wees vir die wêreld.

U is ons Wysheid en Insig

Archive

 2025