16 Julie 2025

Eksodus 4:18-31

Moses en sy gesin vertrek na Egipte om Israel, wat die Here se 'eersgebore seun' is, te verlos (v22). Reeds hier het die Here Farao gewaarsku dat hy nie moet wyer om Israel te laat gaan nie, want anders gaan Farao se eersgebore seun doodgaan... wat toe wel gebeur het.

Here, Ons eer U as die Almagtige God. Mag ons geestelike ore U stem duidelik hoor. Mag ons harte sag wees en ons gees gewillig en gehoorsaam wees. Ons wil absoluut binne U wil bly en beweeg. Dan sal ons die land bewoon wat U vir ons bepaal het.

U is die Here van die Leerskare
U is ons Leidsman

Archive

 2025