15 Julie 2025

Spreuke 13:1-6

Vers 2, 3 en 5 vermaan ons om te let op ons woorde en om selfbeheersing toe te pas wanneer ons praat. Verkeerde woorde op verkeerde tye en leuens kan jou ondergang beteken.

Here, waarheid is ń gemeente waarde vir ons. Mag ons lippe waarheid verkondig en mag ons selfbeheersing aan die dag lê om nie te vinnig te praat nie. Help ons om ingestel te wees op U Heilige Gees om die regte woord op die regte tyd te gee.
Mag ons lewe spreek in situasies in ons lewens.

U is Die Weg, Die Waarheid en Die Lewe

Archive

 2025