13 Julie 2025

Eksodus 4:1-17

Die Here gebruik die gewone staf van Moses om bonatuurlike tekens en wonders te bewerkstellig (v4,5). Moses het hierdie selfde staf regdeur hulle swerwe in die woestyn gebruik om wonders te verrig.

Selfs al het Moses vir Aäron gekry om saam met hom te gaan, is hy nie vrygeskeld van sy verpligting om die volk te lei nie.

Dankie Here, dat U ons as gewone mense gebruik om U Koninkryk uit te brei. Dankie vir mense wat ons bystaan en wie ons ook kan bystaan in die proses. Ons kies om ons roeping enduit uit te leef.

U is die God van Wonders.
U is ons Voorsiener.

Archive

 2025