9 Julie 2025

Spreuke 12:15-22

Woorde is kragtig om lewe te spreek maar ook dood. Dit kan afbreek deur skinderpraatjies, maar ook die waarheid in 'n getuienis openbaar.

' Afstootlik vir die Here is vals lippe, maar hulle wat betroubaar optree, geniet Sy goedkeuring. ' Spreuke 12:22

Here, mag ons kies om altyd waarheid te spreek, om ons woorde te gebruik om lewe te spreek en op te bou. Mag ons woorde mense nader aan U bring en U verheerlik.

U is die Skepper met woorde.
U spreek en dit gebeur.

Archive

 2025