10 Julie 2025

Eksodus 3:1-22

Tydens 'n fisiese manifestasie van die Here se teenwoordigheid in die brandende braambos, ontvang Moses sy roeping van die Here, om die leier te wees wat die  Israeliete uit slawerny sal uitlei.

Die Here beloof: “Ek is immers by jou. En dit sal vir jou die teken wees dat dit Ek is wat jou gestuur het..." Eksodus 3:12

Here, mag ons nooit twyfel aan U teenwoordigheid in ons lewens nie. U stuur ons. U is ons outoriteit en daarom kan ons uitroep:

U is EK IS
U is ons Leidsman
U is ons Verlosser.

Archive

 2025