8 Julie 2025

Kolossense 4:7-18

In hierdie finale groetwense van die brief aan die Kolossense stuur Paulus afsonderlik boodskappe aan verskeie persone.
Hy versterk sy verhouding met die gemeente in die algemeen en het 'n besorgdheid oor individue waarin hy hulle aanmoedig.

Onder andere Tigikus en Onesimus wat boodskapdraers is van die omstandighede waarin Paulus verkeer. Epafras die intersessor, Nimfa wat 'n huiskerk het, en 'n motivering vir Argippus om sy Godgegewe opdrag uit te voer.

Here, mag ons altyd besorg wees oor die welstand van ander gelowiges om ons en hulle voortdurend aanmoedig.

U is ons God wat volharding en bemoediging bewerk.
Rom 15:5

Archive

 2025