3 Julie 2025

Spreuke 11:17-31

Vrygewige mense dra die seën van die Here oor hul lewens.
Oordeel en wysheid is wat guns in regverdiges se lewe bring en dit is waarmee hulle vrygewig kan wees.
“Mense wat ’n ander iets gun, het self altyd oorvloed. Hulle wat ander se dors les, is self altyd verkwik.”
‭‭SPREUKE‬ ‭11‬:‭25‬ ‭NLV‬‬
Vrygewigheid begin met 'n gesindheid.

Here help ons om die regte besluite te maak!
U is die Een wat alles gee!

Archive

 2025