30 Junie 2025

Spreuke 11:1-16

Integriteit,
Nederigheid,
Opregtheid,
Regverdig wees,
Gehoorsaam,
Betroubaar,
En verstandig:
Word gebruik om mense wat die Here dien te beskryf en as ons vanuit die Nuwe testament hulle gelowiges sou noem word hulle in Spreuke verwys na die wat reg staan met die Here :
Regverdiges!

Here mag ons wys en deugsaam wees en so kennis en insig gebruik om U te dien en die regte ding te doen sodat ons met U kan reg staan.
Jesus U is Genade!
Net deur U is ons regverdig en kan ons reg kies!

Archive

 2025