1 Julie 2025

Eksodus 1

Die Israeliete het in Egipte baie mense geword. Die Here het hulle geseën maar die Egiptenare het vir hulle bang geword.
Daarom laat hulle die Israeliete vir hulle werk, later maak hulle die Here se volk slawe vir hulle, maar steeds het hulle meer geword.

Farao het toe die vroedvroue, Pua en Sifra beveel om alle Hebreeuse seuntjies dood te maak met geboorte.
Hulle weier egter en die Here seën die twee gesinne.
Die Farao beveel toe sy soldate om die Hebreeuse seuns in die Nyl te ver drink en die dogters te laat leef.

Here U beskerm ons teen die aanvalle van Satan die mense moordenaar.

U is die Bewaker van Israel wat nie sluimer of slaap nie.

Archive

 2025