25 Junie 2025

Genesis 49

Net voor sy vredevolle dood spreek Jakob 'n seën uit oor elkeen van sy 12 seuns!

Die eerste 3 se seën is nie so goed nie agv hulle onderskeie sondes, maar Juda kry 'n lang pragtige seën.
Ons lees uit Juda se seën 'n Messiaanse belofte!
Die Leeu wa sou bly regeer.
Selfs die profesie van 'n donkie vul waarmee Jesus in Jerusalem in gery het word na verwys.

Josef kry die ander groot profesie wat vervul word hoofsaaklik in Efraim wat die grootste stam in Israel se noorde was.

Here dankie dat U ons seën!
U is die Leeu van Juda!

Archive

 2025