24 Junie 2025

Spreuke 10:1-17

Salomo gee wyse raad aan elke jong mens wat suksesvol wil leef.

“Wie ag slaan op vermaning, is op pad na lewe; maar wie teregwysing in die wind slaan, lei ander op 'n dwaalweg.”
‭‭Spreuke‬ ‭10‬:‭17‬ ‭AFR20‬‬

Sy raad gaan oor werksetiek, finansiële besluite, respek en ander goeie praktiese lewens waarhede wat jou sal help.

Here help ons om oor hierdie Spreuke na te dink en daaroor te mediteer.
U is die Raadgewer!

Archive

 2025