22 Junie 2025

Genesis 48

Jakob kruis dalk sy hande as hy Josef se twee seuns seën omdat hy as jongste ook die groter seën ontvang het.

Efraim en Manasse sou deel wees van die 12 stamme van Israel.
Selfs in Moses se tyd lees ons nooit van die Josef stam nie maar weet van sy twee seuns s'n.
Efraim het so 'n groot stam in Israel geword dat die noordelike 10 stamme baie keer sommer net Efraim genoem was.

Here dankie dat U seën en belowe!
U is die Vader van U Gelofte!

Archive

 2025