21 Junie 2025

Spreuke 9:13-18

Dwaasheid word uitgebeeld as 'n straatvrou wat haar verbygangers nooi om in die geheim na haar te kom.
Met luidrugtigheid kondig sy aan dat gesteelde water soet proe, maar haar verleiding laat haar genooides in die doderyk beland.

Here help ons om nie onkundig te wees oor sonde en die gevolge daarvan nie!
Dis dwaas en loop uit op vernietiging.
Help ons om altyd wysheid te kies.
U is ons Parakletos, ons Helper wat ons lei en leer.

Archive

 2025