20 Junie 2025

Kolossense 1:13-29

Christus is in julle, die hoop op die heerlikheid.
Paulus noem dit 'n geheimenis, iets wat die wêreld nie met hulle verstand sal begryp nie.
Ja ons is uit die duisternis in die Koninkryk in gebring deur die Vader!
Die Skepper van alles het vir ons 'n verlossings plan bewerkstellig!!
Nou is ons versoen met Vader God deur die dood van Jesus!

Here dankie dat U die Eersgeborene is wat ook eerste uit die dood opgestaan het en oorwin het!
U is die Onsigbare God en Skepper!

Archive

 2025