19 Junie 2025

Genesis 47:27-31

Jakob leef nog 17 jaar in Egipte tot in met 147 jarige ouderdom.
Hy laat egter vir Josef belowe om sy oorskot na sy dood na Israel te neem waar sy ouers en grootouers begrawe was.

Jakob het geweet dat Egipte net 'n tydelike oplossing was maar dat sy nageslag sou terugkeer na Kanaän.
Hy het die beloftes van die Here geken.

Here dankie dat U woord nie onvervuld sal bly nie al moet ons tydelike afdraaipaaie neem.
U is die Weg!

Archive

 2025