17 Junie 2025

Kolossense 1:1-12

Paulus en Timoteus skryf aan die gemeente in Kolosse en sê dat hulle vir hulle bid.
Paulus is ook opgewonde oor hulle pastor, Epafras, wat lief is vir hulle en onder hulle werk.

Hy moedig die gemeente aan om te groei in kennis, wysheid en insig sodat hulle kan leef tot die Here se eer!
Hy por hulle aan om te volhard en te bly groei en geestelike vrug te dra!  

Here U wil hê ons moet U dank vir ons groei!!
Here U lei ons tot lewe!
U is Lewe!

Archive

 2025