16 Junie 2025

Genesis 47:1-26

Jakob op 130 jarige ouderdom ontmoet vir Farao.
Farao stel toe Josef se familie aan om na sy vee ook om te sien.

Met die hongersnood het almal hulle vee aan Farao verkoop.

Die volgende jaar het Josef 'n 20% belasting sisteem ingestel wat in plek gebly het tot voordeel van Farao selfs tot na die hongersnood.

Here dankie vir Goddelike planne en idees!
U is die Kreatiewe Heilige Gees!

Archive

 2025