15 Junie 2025

Spreuke 8:22-36

Wysheid was van die begin af daar!
Voor enige iets geskape was, was daar Wysheid!
Daarom is dit deel van wie God is en moet ek en jy dit begeer en soek.

“Ja, wie my vind, het die lewe gevind; hy geniet die goedkeuring van die Here.”
‭‭Spreuke‬ ‭8‬:‭35‬ ‭

Here ons wil doen wat vir U goed en reg is daarom wil ons wyse besluite neem. Help ons ook deur U Woord om wys te leef.
U is Alwetend!

Archive

 2025