14 Junie 2025

Genesis 46

Die Here bevestig aan Jakob dat hy moet trek Egipte toe.
Hy trek dan met sy familie van 70 na die Gosen streek.
Josef reël dat hulle aan daardie kant van die Nyl woon en hulle vee laat wei.
Herders was nie wat Egiptenare was nie, hulle was saai boere.

Here dankie dat U vir ons sorg
U is die Bewaker van Israel wat nie sluimer of slaap nie!

Archive

 2025