13 Junie 2025

Spreuke 8:1-21

Wysheid is die kosbaarste eienskap om te soek!
Dis meer waardevol as korale, goud en Silwer.
As ons dit najaag sal wysheid sorg dat dit goed gaan met ons!

Here dankie dat ons in die verpersoonliking van wysheid kan leer hoe kosbaar en gesog dit is!
Help ons asb om dit met alles in elke aspek van ons lewens te bly soek!
U is die Alwyse God!

Archive

 2025