12 Junie 2025

Genesis 45

Josef maak hom aan sy broers bekend!!
Hy huil baie.
Hy verseker hulle egter dat hulle verkoop van hom die Here se plan was.

Hy stuur hulle terug met menigte geskenke sodat hulle vir Jakob kan gaan haal en hulle eerder in Egipte kan woon aangesien nog 5 jaar se hongersnood nog voorgelĂȘ het.
Met waens van Farao is hulle terug huistoe om hulle families en pa te gaan haal.

Here dankie vir U tydsberekening!
U is Almagtig!

Archive

 2025