11 Junie 2025

Spreuke 7:1-27

Hier beskryf Salomo die sonde van owerspel op 'n baie grafiese manier.

Hy beskryf hoe 'n jong man deur 'n wellustige vrou verlei word en aan die einde lei dit tot ellende en dood.
Buite-egtelike verhoudings, prostitusie en pornografie lei op die ou einde tot die vernietiging van beide partye.
Dit speel in die vyand se hande in wat wil kom om ons te Moor, roof en steel (Joh. 10:10)

Here ons wil die heiligheid van Intieme verhouding met ons maat en met U koester: dit is Lewe en lei tot geluk!
U is ons Lewe!

Archive

 2025