8 Junie 2025

Genesis 43

Juda staan borg vir Benjamin want Jakob se familie se kos is op en hulle moet terug Egipte toe.

Hulle vat toe Benjamin saam en word deur Josef in sy huis ontvang.
Hy is emosioneel toe hy Benjamin sien.
Hulle eet toe saam en hy laat sy broers van oud tot jonk sit en gee Benjamin 5 keer meer as die ander.

Here dankie vir U tydsberekening!
U is die Alomteenwoordig Here!

Archive

 2025