7 Junie 2025

Spreuke 6:1-15

Moenie borgstaan vir iemand nie!
En as jy het, kom daaruit!
Kyk na die voorbeeld van die miere: hulle is nie lui nie, nee hulle werk hard en sorg so vir mekaar en is daarom in moeilike tye geseën.
Moenie tweespalt veroorsaak nie maar jaag eenheid en liefde na.

Here ons wil tot U eer werk!
U is ons Versorger!

Archive

 2025